Sign In

Springbok Jag

Springbok Jag

Category:

Product Description

Ons laat net Springbokke jag.
Die plaas is 11000 Ha.
Voorsit jag.

 

Gratis verkoeling van bokke. Hout en ys is op die huis!
Bring net jouself, jou geweer en jou eie drinkgoed

 

Deposito van R1500 per jagter vooruitbetaalbaar binne 7 dae na bespreking van jagtog.

 

× How can I help you?