Sign In

Blog

Latest News

Unsolicited text message sent to a Farmer

Hi ek het op die sites ingeteken en bietjie rondgespeel. Die beginsel is goed en ek hou in beginsel daarvan. Ek het al van nagmerries gehoor waar jagters vir n ride gevat is of baie swak behandel is. Ek het ook nagmeries gehoor van boer se kant oor wat jagters al aangevang het.

As daar bv n ou by julle wil kom jag dan kan jy gaan sien wat is die ou se ratings en jy kan selfs se dat die persoon moet geregistreer wees op daai site voor hy oorweeg word. Jagters kan ook jagplek soek en sien hoe en wat hy sal kry as hy daar op n plaas gaan jag… julle ken al jul jagters so julle gaan miskien nie so baie baat, maar as ek bv iewers wil gaan springbokke skiet in die karoo en jy het my gerate dan kan daai boer sien Ok Dion het n 2 rating gekry want hy gaan dronk veld toe… gee hom n verby ens dink dis great want daai jagters of boere wat nie eties is nie sal gou uitgewys word.

Dion Theart
Kontak my enige tyd
× How can I help you?