Sign In

Oppie Plaas Natuurreservaat

Oppie Plaas Natuurreservaat

Category:

Product Description

Bruin of Wit Blesbokke  Ramme R1900, Ooie R2200 om te jag in die week en oor naweke. Enige dag en of naweek is beskikbaar, vanaf einde Mrt tot einde Aug, indien  nie reeds  bespreek is nie. Nie jagters wat saam ry R25 pp

Naweke kom daar slagfooie van R500 by.

SSorg Slaapgeriewe vir 1- 8 se koste is R250 per persoon .

Koelkamer R50 per dag

× How can I help you?