Sign In

Kwaggaskloof Wild en Jag Plaas

Kwaggaskloof Wild en Jag Plaas

Category:

Product Description

WEENS DIE ERNS EN DIE DUUR VAN DIE DROOGTE WAT ONS VERDUUR HET, HOOP ONS OM WEER IN DIE 2022 – 2023 SEISOEN TE KAN BEGIN JAG.

 

Slegs lede van f2h.co.za mag op Kwaggaskloof jag.

Ons het volledig uitgeruste kamers, is baie familie vriendelik met n rustige, ontspanne Karoo atmosfeer.

Verblyf bestaan uit: 4 Chalets, elk met 2 vertrekke,1 koning grootte dubbelbed. 1 Dubbelbed 3 enkel beddens in een vertrek die ander vertrek ook 4 enkel beddens met aangrensende badkamer. ‘N een vertrek kamer met 1 dubbelbed en 2 enkel beddens ook sy eie badkamer Yskas, watermasjien en ysmasjien.

Ten volle toegeruste kombuis. Met yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en potte ens. Groot boma. Hout is R40/ 50kg Wifi is beskikbaar asook dstv.NB: Deposito is nie terugbetaalbaar nie, maar die datum kan aangeskuif word.

Geweer – knaldemper op wapen is n vereiste.

× How can I help you?