Sign In

Karoo Springbok Jag

Karoo Springbok Jag

Category:

Product Description

KAROO SPRINGBOK JAG IS VOL BESPREEK VIR DIE 2023 JAGSEISOEN.

 

  • Voorsit Springbok Jag
  • Alle pryse sluit BTW uit (BTW word op totaal van faktuur bygereken)

Kom kamp in tente en jag springbokke hier by ons in die hartjie van die Karoo op die plaas Kleinkraanvoelkuil 40 km buite Beaufort Wes. Kom herontdek jouself hier in die natuur se stilte kilometers van die naaste beskawing.

Voornemende koedoe jagters wat wil “Walk & Stalk” is ook welkom sowel as persone wat net wil kom kamp en wegbreek in die natuur.

Kampplek is eksklusief en hoef nie met ander gedeel te word nie. U het dus al die stilte en privaatheid waarna u soek.

Die kampterrein het ‘n donkie vir warm water en geen elektrisiteit nie. Daar is geboude toilette en bad/stort.

Hout vir die donkie en braai word te koop aangebied.

 

× How can I help you?