Sign In

Hartelus Natuur en Safaris

Hartelus Natuur en Safaris

Category:

Product Description

Situated in the heart of North West . We are upgrading and developing our Farms to cater for Hikers and mountain bikers and also Hunting and fishing.
Ons gaan die jaar dinge baie verander op driefontein en het n klomp planne vir die volgende 3 jaar wat nuwe spesies , hides , paaie en n nuwe kamp insluit..
Ons het besluit om die jaar vir oulaas ons pryse dieselfde te hou…. Dus bly pryse dieselfde as laasjaar.
Ons gee ook n gratis jagdag vir groepe van 4 of meer wat 3 nagte bespreek. ( Terme en voorwaardes geld)
Pryse soos volg:
Dagtarief wat oornagfooi in kamp, gids ,koelkamer ,hout ,bakkie en slagfooi insluit

× How can I help you?