Sign In

Hartbeesfontein Jag

Hartbeesfontein Jag

Category:

Product Description

•Ons is ‘n selfsorg eenheid in die middel van die bosveld.

•As jy soek na ‘n rustige naweek wegbreek van die stad se gejaag is ons dié plek!

•Piekniek geriewe met piekniek mandjies op aanvraag, stap roetes, wildsritte en ‘n lieflike sonsondergang.

•Kantoor oop 24 uur vir navrae.

•Ongelukkig geen kaart fasiliteite.

•Ons is gelee 40km buite Pta, Dinokeng area. Op die De Wagendrift pad.

Kom geniet ‘n rustige bosveld naweek by ons.