Sign In

Eselsfontein

Eselsfontein

Category:

Product Description

Slegs lede van f2h.co.za mag op Eselsfontein jag.

Ons het volledig uitgeruste kamers, is baie familie vriendelik met n rustige, ontspanne Karoo atmosfeer.

Verblyf bestaan uit: 4 Chalets, elk  met 2 vertrekke,1 koning grootte dubbelbed. 1 Dubbelbed 3 enkel beddens in een vertrek die ander vertrek ook 4 enkel beddens met aangrensende badkamer. ‘N een vertrek  kamer met 1 dubbelbed en 2 enkel beddens ook sy eie badkamer Yskas, watermasjien en ysmasjien.

Ten volle toegeruste kombuis. Met yskas, vrieskas, stoof, mikrogolfoond en potte ens. Groot boma. Hout is R40/ 50kg  Wifi is beskikbaar asook dstv.NB: Deposito is nie terugbetaalbaar nie, maar die datum kan aangeskuif word.

Geweer – knaldemper op wapen is n vereiste.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Add Review

Add Review

Be the first to review “Eselsfontein”
× How can I help you?