Sign In

Cheasas Peak Hunting

Cheasas Peak Hunting

Category:

Product Description

Cheseas Peak Game Lodge is ongeveer 60 km buite Bloemfontein, op die N8 na Kimberley, geleë. Die lodge bied gaste die perfekte bestemming, weg van die gedruis van die stads lewe.

Verblyf word aangebied in 16 grasdak-chalets en ‘n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 5. Elke chalet is smaakvol versier in ‘n Afrika-styl met dwarslêer-meubels. Al die kamers het of ‘n dubbelbed of driekwartbeddens en elk het sy eie badkamer. Die selfsorg-eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, ‘n kombuis, ‘n leefarea, badkamers en lieflike braaigeriewe.

DIE LODGE BIED DIE VOLGENDE :

  • Enkel deel Kamers
  • Dubbel Kamers
  • Familie Kamers

Elke kamer beskik oor ‘n en-suite badkamer en skoon linne wat daagliks gediens word.
Die Lodge beskik oor 16 kamers en kan tot 36 persone akkommodeer.
Volledige Kombuisgeriewe en  Boma.
NAWEEK JAGTE.
Minimum van 12 jagters verkieslik (maar kan onderhandel word)
Maksimum van 20 jagters
WEEK JAGTE.
Afslag Pryse beskikbaar op week jagte vanaf sondae tot woensdae.Pryse sal op aanvraag deurgegee word.
U kan kies tussen  “Full Catering”  en  “Self Catering”.

 

 

× How can I help you?